Dr Wynand Boshoff (LP) se artikel aan die hand van prof Koos Malan se boek There is no supreme Constitution is verskuif na die Vryheidstiging. Die Vryheidstigting is vroeër vanjaar vanuit die Orania Beweging geloods en funksioneer as denktrust en gespreksforum oor sake rakende Afrikanervryheid