Versendingsbeleid

  • Kostes: Ons versend d.m.v. koerier teen ‘n standaard tarief van R99 per versending.
  • Koerier: Ons maak tans van The Courier Guy gebruik om bestellings te versend.
  • Versendingstyd: Vir enige bestellings moet jy asseblief 2-4 werksdae vir die versending toelaat.
  • Internasionale versending: Ons kan op spesiale versoek internasionaal versend, maar jy sal dit asseblief met ontvangs@orania.co.za moet bevestig.
  • Naspoornommers: Sodra die pakkie versend is, sal ons aan jou die naspoornommer deurstuur.
  • Adres: Ons maak staat daarop dat die korrekte adres verskaf is. Indien daar probleme is, sal jy dit met ons kan opvolg en ons sal met die koerierdiens skakel.
  • Omruilbeleid: Klere wat nie pas nie, kan binne 7 dae ná ontvangs omgeruil word, mits dit ongewas, ongedra en in goeie toestand is. Addisionele koerierkoste sal van toepassing wees op die terugbesorging van die pakkie. Ons neem verantwoordelikheid vir die koerierkoste om die vervangende grootte aan jou te stuur.

Vir enige navrae kan u ons gerus kontak by: ontvangs@orania.co.za

0
    0
    Jou Mandjie
    Jou mandjie is leegKeer terug na Winkel