Eiendom
BELANGRIK:
Orania is ʼn aandeleblokskema en die bewys van eienaarskap is ʼn aandeelsertifikaat gekoppel aan ʼn spesifieke eiendom (aandeelblok). Die koper van die aandeelblok moet eers verblyfreg kry, maar verder geld die beginsel van die vrye mark van gewillige verkoper, gewillige koper en eiendomspryse soos op ooreengekom.
Navrae in verband met eiendom in Orania:
Afsaal Eiendomme
L’lize Janse van Rensburg of Jaco Mulder
Kontakbesonderhede: 053 207 0040 / 079 192 4337
Webwerf: www.afsaal-op-orania.co.za
Algemene e-pos: lelize@afsaal-op-orania.co.za
Jaco Mulder: jaco@afsaal-op-orania.co.za
Bo-Karoo Eiendomme
André Bredenkamp: 079 088 4928 / ap.bredenkamp@gmail.com
Marda van Dyk: 061 172 7317 / vandykmarda@gmail.com
Sylvia Bredenkamp: 079 175 5580 / sylviabredenkamp@hotmail.com
Johan Bredenkamp: 066 262 3328 / johanbredenkamp171@gmail.com
Byekorf Eiendomme
Marli Snyman: 076 877 1179 / eiendom@byekorf.co.za
Nicolette Ebersöhn: 082 826 6670 / eiendom@byekorf.co.za
Adres: Vryheidsentrum, Winkel 1, Pêrellaan Wes, Orania, 8752
Orania Dorpsraad
Cobus Pretorius: 084 554 4770 / cobusp@orania.co.za
Orania Ontwikkelingsmaatskappy
Hugo van Zyl: 053 110 0128
Pieter Bisschoff: 053 030 0000 / 061 813 8272
- Sommige eiendomme en ontwikkelings word privaat deur eienaars verkoop. Advertering word meestal met kennisgewingborde op sypaadjies/eiendom aangedui.
- Verskeie ontwikkelaars is op die Orania Geregistreerde Sakeondernemings gelys.
- Kontak toonbank@orania.co.za of skakel 053 207 0063 of klik hier vir ‘n volledige sakeondernemingslys.