Leierskap
Orania Beweging Leierskap
Die Orania Beweging beskik oor ʼn breë leierskapkorps wat uit beide verkose en aangestelde lede bestaan. Die Beweging het verskillende rolspelers wat verantwoordelikheid neem vir die Orania Beweging se beleidsbesluite en die dag-tot-dag bestuur van die organisasie.
Die Orania Beweging Raad word elke vier jaar verkies en alle lede van die Orania Beweging is stemgeregtig. Die Raad bestaan uit 34 lede en sit jaarliks om die beleid en rigting van die Orania Beweging by die Raadsvergadering te bepaal en leiding rondom kwessies te gee.
Uitvoerende Raad
Die Uitvoerende Raad van die Orania Beweging word deur die Raad verkies. Hulle kom maandeliks bymekaar om bestuursaangeleenthede te bespreek. Die Uitvoerende Raad bestaan tans uit 7 lede met ʼn dagbestuur van drie lede.
Orania Beweging Uitvoerende Raad:

joost strydom
Uitvoerende Hoof

john strydom
Voorsitter

pieter bisschoff
1ste Ondervoorsitter

francois joubert
2de Ondervoorsitter

frans de klerk
Voorsitter: Finansiële komitee & Helpsaamfonds
