Orania Dorpsraad Aandeelblokskema
Ć Persoon wat verblyfreg in Orania kry, kan dan Ć erf in Orania koop en Ć aandeelhouer van die aandeelblok word, wat ook beteken die koper is Ć stemgeregtigde wat help om die direkteure van VAB te verkies. Direkteure word jaarliks verkies en bedryf met behulp van aangestelde amptenare die dag-tot-dag sake in VAB.
Elke aandeelblok word deur die GeĂŻntegreerde Ontwikkelingsplan (GOP) en die Grondgebruikersbestuurskema (GGBS) gereguleer wat deur middel van soneringskaarte en landmeterskaarte uiters akkuraat en professioneel werk. Die aandeelhouers as kollektief het ook die hoogste gesag in die aandeleblok en alle onderverdelings van aandeelblokke word eers deur aandeelhouers goedgekeur.
Die aandeelblokskema is Ć veilige manier vir langtermyn eiendomsbesit en bestuur in Orania.