KYK VIDEO: Het eNCA se aanval op Orania
geslaag?
KYK DIE VOLLE ONDERHOUD:
Orania deel vanaf 5.44 minute
The last word?
Orania het die afgelope tyd baie positiewe aandag getrek met verskillende suksesvolle infrastruktuurprojekte, groei, ORASOL (Orania se eie sonplaas) en meer.
Ten spyte daarvan is daar altyd nog hoofstroommedia wat Orania se bestaansreg wil ontken, en Orania wil uitmaak as agterlik, versukkeld en vasgevang in die verlede.
Shahan Ramkissoon van die eNCA het Joost Strydom van die Orania Beweging genooi vir ‘n Orania onderhoud oor “Orania se groei, ORASOL, Gayton McKenzie se besoek en die nuwe ora reeks (Orania se eie ‘geldstelsel’)”. Soos wat baie keer die geval is, het dit ontaard in ‘n blatante en herhalende aanval teen Orania.
Laat weet ons gerus; dink jy hierdie is billike en objektiewe joernalistiek?
Steun Orania wanneer die media ons aanval!
Vul gerus die vorm hieronder in.
word 'n lid!
Orania Beweging-nuusspan
Hierdie berig is deur die Orania Beweging-nuusspan geskryf, verwerf of opgestel.
Eksterne bronne of berigte kry volledige erkenning vir gebruik in stories.
Nuus kan gestuur word na inligting@orania.co.za