Orania het die morele hoë grond: Deur Victor Correia
Orania het ʼn sterk saak, maar elke Afrikaner het ʼn verantwoordelikheid om op een of ander wyse aan die ideaal mee te werk.
Idealisme
Om mieliepap te maak, is op die oog af nie moeilik nie; net drie bestanddele: water, sout en mieliemeel. En tog is alle mieliepap nie lekker nie. Klonterigheid (die beginnersprobleem) buite rekening gelaat, is daar eintlik net een ding wat verkeerd kan wees en dis die...
Die geskiedenis van ons organisasie
Deur Sebastiaan Biehl Toe Orania in 1991 gekoop is, was dit die eerste praktiese stap in die verwesenliking van ‘n ideaal wat al vir meer as 20 jaar bedink is, naamlik ‘n eie gebied oftewel volkstaat vir die Afrikaners. Eerste versigtige tree in rigting volkstaat...
Arbeid adel – die vrug van selfwerksaamheid
“Arbeidsetiek is die DNA van Orania” hoor ek ons Dorpsbestuurder se stem by ‘n vergadering waar ons die praktyk van selfwerksaamheid in Orania bespreek. Ek kyk by die venster uit. Hier op Orania gaan die dae verby – een mooier en meer vol poësie as die ander! Beleë...
Droom en hoop vir ’n vry Orania
Die Amerikaanse historikus James West Davidson skryf in sy boek A little history of the United States dat geskiedenis iets is wat gemaak word deur mense wat die verloop van gebeure deur hulle aksies verander en gevolglik vir altyd onthou word. Om geskiedenis te maak...
Orania en die K-woord
En dit, dames en here, is hoe mens die publiek om die bos van onkunde lei sodat hulle jou skryfstuk lees. Die K-woord waarna ek verwys, is natuurlik Katalonië. Ek glo vas dat dit baie belangrik is om uit die foute en suksesse van die verlede te leer. Op die oomblik...
Zur Lage der Afrikaaner („Buren“) im neuen Südafrika – eine deutsche Sicht –
Ihre Einladung zu der heutigen Mitgliederversammlung hat mich erfreut, und ich habe sie gerne angenommen. Denn in Deutschland ist das Interesse am so problematischen Geschehen in Südafrika sehr weitgehend abgestorben. Zwar berichtet die „Informationsstelle südliches...
Die situasie van die Afrikaner in die nuwe Suid-Afrika – ‘n Duitse perspektief
(Toespraak gehou tydens die ledevergadering van die Suid-Tiroolse vriendekring van die Afrikaner te Bozen/Suid-Tirole op 27 Augustus 2017). Uit Duits vertaal deur Sebastiaan Biehl Ek wil u hartlik bedank vir u uitnodiging om die huidige ledevergadering toe te...
Skakerings van Groen 10: Nuttige onkruid
Ek kyk, vanaf ek hier in Orania is, met nuwe oë na onkruid. Ek is besig met komposhope bou en onkruid is al wat op die oomblik vir my die nodige groen materiaal verskaf. Die gras is nog geel en my plante begin nou eers kop bo die grond uitsteek na hulle winterslaap....
Feite oor die e-Ora.
Soos seker meeste ondersteuners intussen weet is Orania besig met ʼn projek om ʼn elektroniese Ora in te stel. Dit maak ons en ons vriende opgewonde, maar het ook al velle, oningeligte kritiek tot gevolg gehad. Voor daar verkeerde persepsies ontstaan moet ons dalk net...