Duitsland: skok-verkiesingsuitslag.
Die verkiesing vir die Duitse parlement het toe in ʼn taamlike aarskudding ontaard. Nog met die aanloop is aanvaar dat dinge op die voorspelbare, vervelige trant sal voortgaan, met mev. Merkel as kansellier van ʼn sentrum-linkse “groot koalisie” uit haar...
Orania en Maslow se piramied van behoeftes
Abraham Maslow was ‘n Amerikaanse sielkundige van Russies-Joodse herkoms wat van 1908-1970 gelewe het. Hy is veral bekend vir die hiërargie of piramiede van menslike behoeftes wat na hom vernoem is. Maslow het ʼn positiewe beeld van menslike behoeftes gehad, wat hom...
Die republiek, republikanisme en die Afrikaner. Deel 2: Die Afrikaner se strewe
Die Afrikaner het vir die grootste deel van sy geskiedenis stroomop geswem. Daar word deur ons vyande beweer dat ons agter die tyd is en in die verkeerde eeu leef. Die trekboere en Voortrekkers is as argaïes beskou met hulle landelike veeherder- en rondtrekleefwyse in...
Afrikaner 2050: Geografiese oplossings vir demografiese uitdagings
`n Onlangse artikel uit die pen van die bekende demograaf, prof Flip Smit, dui daarop dat Afrikaners in die jaar 2030 sal moet erken dat hulle die getalleoorlog verloor het. Teen 2050 gaan die situasie nog meer benard wees. Die middeljaarraming plaas Suid-Afrika se...
Die republiek, republikanisme en die Afrikaner. Deel 1. Die historiese konteks. Van die Romeinse res publica tot vandag
Die term republiek en republikanisme het nog steeds ‘n sterk klank en appèl in Afrikanerkringe. Ook die Orania Beweging streef na ‘n Afrikanerrepubliek as uiteindelike doel. Wat beteken ‘n republiek en republikanisme? Volgens die huidige begrip beteken die staatsvorm...
Die kolonisasie van die Franse platteland en die relevansie vir Suid-Afrika
Ek het onlangs op die Franse filosoof Michel Onfray en sy opstel “Decolonise les provinces” (Dekoloniseer die platteland) afgekom. Sy opstel is in April vanjaar gepubliseer, veral met die oog op die presidentsverkiesing, maar is nog net so geldig. Onfray is ‘n...
‘n Tuin vir natuurlewe
’n Tuin vir natuurlewe Dis amper lente en ek sif my kompos om die beddings vir die volgende groeiseisoen gereed te kry. Die voëls hou my nuuskierig dop en party het so mak geword, dat ek moet oppas om hulle nie met my kruiwa raak te ry nie soos wat hulle na insekte en...
Hoe kan meer Afrikaners gereed word vir die Orania-idee?
Die gesegde lui dat niks so onkeerbaar is as ‘n idee waarvoor die tyd ryp is nie. Hiermee is die idee se aanvaarbaarheid afhanklik van die tydsgleuf waarin dit ontvang word, terwyl die tyd self onkeerbaar voortstoom. Laasgenoemde skep die vermoede dat indien die idee...
Bly te kenne, Orania!
So het die dag oënskynlik gewoon gebreek vanoggend. Tog gaan ‘n besondere dorp vandag sy fondamente dieper dolwe en sy strewe verder oor die heuwels uitrol. Noudat die dae weer langer raak en die mis minder dig lê op die rivierloop is dit asof gedagtes weer in kleur...
Orania vier Taalweek
14 Augustus is Taaldag. Op die dag in 1870 is die Genootskap van Regte Afrikaners (GRA) in Paarl gestig. Hulle het hulle daarvoor beywer dat Afrikaans, toe nog ʼn nie-erkende en nie-gestandaardiseerde dialek, amptelik erkenning sou kry en Nederlands sou vervang. Die...