Orania MonumenteIn the harshest climate, between the barren rocky karoo-veld, under the scorching summer sun and in the blisteringly cold winter frost, I see a people with the worry of a broken world on their shoulders. These Boers are the remnant and the seed, the settlers and the pilgrims, the exiled and the free.
These Boers are carved differently. They are carved, not born, as if the Almighty have a special plan for them. Their great grandfathers fought the Bantu tribes, their grandfathers the British and the Germans, their fathers the Communists; and the drums are echoing again. They fought for liberty and respite and in their 400 years of turbulent history, it was not granted. The world screams of these Boers as the ‘privileged’ people, the reality is far from it.
They braved a new hostile world, with only a ‘Staten Vertaling’, their bare hands, their dream. They succeeded and they failed. Their children and woman were taken by fever and war and famine and camps. The earthheaps and white crosses a testament to the price of freedom, for them a freedom still elusive.
These Boers were, and still are, beaten and bruised but never broken. They are a people carved differently, they are, by their faith, unbreakable.
From the dust and ash and blood there was crafted a word; one word to define them: Boer. From this Boer sprouted a language, Afrikaans. From this Afrikaans sprouted a culture: Afrikaner.
They are scorned by a political world without any grace, still they build. They are being murdered by the thousands, still they build. They are hated by the majority, still they build. They are shunned and ostracized, still they build.
The year is 2016, they first arrived 6 April 1652, still they are here.
I see a back bent with a pickaxe in the barren Bo-Karoo, I see a daughter walking from school, I see an old Mother baking, I see a businessman bent over his books, I see a council worry and plan and do with non-existent funding, I see a bricklayer build, I see a ‘dominee’ teach, I see a student study, I see children laughing and playing, I see young people having fun after the day is done. I see a Boer, and still the drums of hate echoes, and still the Boer builds.
I see a Bo-Karoo Boer, I see hope, I see a dream of freedom dearly paid, never received. I see a country demanding this Boer executed, culture extinguished. I see a Boer; they are carved differently, they are special. I see The Boer and they are Giant.

Blog Single

The Boers of the Bo-Karoo

by | Apr 26, 2016 | Nuus | 5 comments

5 Comments

  1. Glenn Nicolaas Swart

    LEKKER OM ‘N BOER TE WEES, EN TORTS DAAROP.

    Reply
  2. Arno Lambrechts

    Pragtig!

    Reply
  3. Sebastiaan

    Ja, aangrypende artikel. Ons moet nooit ons uniekheid vergeet nie. Daar is ‘n rede hoekom net een volk van Europese afkoms dit gemaak het in Afrika.

    Reply
    • dr. KJ Krispien

      Ek kan vir my part as Duitser in die loflied oor die Boere van Pieter Krige nie instem nie as hy skryf dat die Boere se grootvaders geveg het teen die Brite en die Duitsers.
      Ja, die Boere het geveg teen n’ wereldmag, die Britse Imperium, vir vryheid, onafhanklikheid en veral vir n’ volklik eenheid in n’ eie soewerein staat op n’ eie staatsgebied. Daarvoor is in Duitsland n’ groot simpatie opgekom. Duitse vrywilligers het as eerste buitelanders aansoek gedoen aan die regering van die ZAR n’ eie militariese korps te mag opstel. So het Adolf Schiel die duitse Kommando Johannesburg met 400 man en Richard Albrecht die Vrystaat-artillerie na duitse voorbeeld opgebou. Daar was groot begeestering in Duitsland vir die Boere. Ook die Duitse keiser het sy laat in vervoering bring die ‘Krüger-Depesche’ te stuur. Dit het swaar ontstemming in Engeland veroorsaak in die tyd van die sedert 1895 opkomende anti-duitse stemming in Britanie kulmineerend in die openbare eis van die engelse buitelndse politiek ‘Germania est delenda’. En die ‘Krüger-Depesche’ het amper die eerste wereldoorlog in die tyd van die Boere-oorlog voorverlee.
      Ons ken die treurig uitgang van die onbetwyfelbaar selfverdediging van die Boerevolk. Daar is mense wat se dat die tekening in Vereeniging op die 31. Mei 1902 oorhaastig was.
      Hoe dit ook mag wees, niemand in Duitsland en niemand in Duits-Suidwes het een oomblik geglo nie dat die Boer Louis Botha met sy oorlogminister Jan Smuts, ook n’ Boer, also die regerig van die Suidafrikanse Unie die oorlog aan Duitsland verklaar. Op die 9. September 1914 word die polisiestasie in Ramansdrift aangeval. Reeds voor die oorlogsverklaaring van Engeland aan Duitsland het Botha die vol ondersteuning vir Engeland deur die Suidafrikaanse Unie verseker.
      Die Boere is vir die eerste keer in die groot wereldpolitiek ingetre en het onnodig aan die oorlog van die hele wereld teen Duitsland deelgenem, miskien net vir Smuts se droom van n’ Greater Southafrica’. Dit was vir baie Boere baie verlokend en die geleentheid was gunstig Duits Suidwes maaklik intekasseer. Maar ook in Europa het Boere teen Duitsland geveg. Met hulle oorlogsdeelnam was die Boere medeverantwoortelik vir dit wat in Europa en in die wereld as gevolg van die ‘Paryser Voorstad Ooreenkoms’ 1919 gebeur het. Die Boere sou niks riskeer het nie as hulle te minste hulle neutraliteit in die konflik verklaar het. Dit was moentlik en sou miskien die politiese ontwikkeling tot in ons dae in n’ ander baan gestuur het. Maar die Boere is liewers die anglo-amerikaanse pad meegeloop, hulle het Suidwes-Duitsers en Duitsers in Suidafrika in die Fort Napier, Pietermaritzburg, in die ‘Internment camp for German nationals’ ingesluit en weer in die tweede wereldoorlog vanaf die 4. September 1939 in die ‘Lager Klein Danzig’ in Windhoek, in Baviaansport bei Pretoria, in die ‘Lager Andalusia’ (vandag Jan Kempdorp) en in die kamp Koffiefontein in Oranje-Vrystaat.
      Christiaan Frederik Beyers, Koos de la Rey, Christiaan de Wet, Andries de Wet en ten slotte Salomon Maritz het miskien die voorgevoel gehad dat die laaste kans vir n’ weergebeurte van n’ Boere-Staat met een staatsvolk in n’ eie staatsgebied vir all ewigheid verloor gaan. Die kans het die Boere 1939 nog een keer uitgeslaan. In elke geval die Boere teen die Duitsers twee keer nie in onbetwyfelbar selfverdediging geveg nie. Jan Smuts het nog tot 1946 van sy ‘Greater Southafrica’ gedroom maar met die installasie van die UN-Charta aan die hy self wesentlik meegewerk het is die droom van self verdwyn. En die Boere staan nou daar sonder n’staatsvolk, sonder n’ staat op n’ staatsgebied en die politiese situasie in Suidafrika en in die wereld word n’verandering nuit toelaat nie. En waar staan die Duitsers van dag? Die Bundesfinanzminister Schäuble het dit in die Oktobermaand 2011 genadig uitgspreek: Sedert die 8. Mei 1945 was Duitsland in keen moment meer soewerein nie.

      Reply
  4. Oom Harry

    Die grootste deel van die huidige sogenaamde “Afrikanervolk” kan bestempel word as Anti-Afrikaners en selfs anti-afrikaans (vergelyk die
    Afrikaners wat verengelsing by tradisionele Afrikaanse universiteite voorstaan). Hierdie groot groep is daarop uit om die maksimum monetere
    voordeel uit die huidige korrupte ongelowige regeringstelsel te trek en ontsien nie om mede-afrikaners wat nie saamstem nie, te onderdruk en as “verregs” te etiketteer nie. Hierdie tendens van verraad vind ons deur die eeue by Afrikaners selfs vanaf die tyd van die Groot Trek, die vryheidsoorloe en daarna die samespanning met die engelse heersers en groot finansiers. Vergelyk ook die kwota hensoppers, hanskakies,”five-bobbers” en ander verraaiers. Dit is daarom nie `n verrassing nie as Dr Krispien melding maak van die rugsteektaktiek van Botha, Smuts en hul meelopers jeens die Duitsers wat ons volk nog altyd ondersteun het en wat die politieke toneel vir dekades oorheers het.

    Reply

Submit a Comment

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

19 − 9 =