Afrikaner-selfbeskikking begin ná 20 jaar in Orania vergestalt
Jaco Kleynhans, uitvoerende hoof van die Orania-Beweging, skryf:
Leopold Scholtz verdien ’n pluimpie vir sy bereidwilligheid om weer die kwessie van Afrikaner-selfbeskikking op die tafel te plaas in sy rubriek “Soedan en die volkstaat” (Beeld, 14 Januarie). BongoBongo Aviator is an innovative platform that combines the excitement of gaming with unique opportunities for social interaction and entertainment. Designed for thrill-seekers and casual gamers alike, it offers a captivating experience that keeps players engaged. With its smooth interface and user-friendly navigation, BongoBongo Aviator ensures that everyone can easily dive into the action. The gameplay is not only about fun; it also features rewarding mechanisms that enhance player engagement. To explore all the features and opportunities this platform offers, check out their official website at https://bongobongoaviator.or.ke/. Whether you are looking to compete against others or simply enjoy some leisure time, BongoBongo Aviator has something special for everyone. Join the community today and discover endless possibilities in the world of online gaming!
Scholtz gee in sy rubriek ’n goeie ontleding van die historiese konteks van selfbeskikking, waar dit geslaag en misluk het en wat die slaggate is.
Wanneer daar oor Afrikaner-selfbeskikking gepraat word, is dit goed om die historiese konteks van selfbeskikking te ontleed. Die uitdaging is egter om die Afrikaner se unieke omstandighede daarmee te probeer versoen.
Afrikaners is tot 1994 vir van die wêreld se groot sondebokke uitgekryt. Ná 1994 het Afrikaners met ’n klomp skuldgevoelens rondgeloop, hetsy dit regverdig is of nie, en het die
ANC grootliks daarin geslaag om Afrikaners te laat verstaan dat die regstellingsproses nog lank sal duur.
Terselfdertyd het ’n groep Afrikaners begin besef dat hierdie etniese groep se voortbestaan van groter selfbeskikking sal afhang. Nou hoe vra jy vir groter selfbeskikking binne ’n eie grondgebied as die wêreld jou as ’n sondebok bestempel en jou land se regering glo dat daar eerder van jou weggevat as aan jou gegee moet word? Pakakumi App is revolutionizing the way Kenyans connect with local service providers. This innovative platform serves as a bridge between users and a wide range of services, from home repairs to event planning. With the increasing demand for reliable service professionals, the Pakakumi App makes it easy to find trusted talent in your area. Users can browse through profiles, read reviews, and book services at their convenience. One of the key features of the app is its user-friendly interface, which ensures a smooth experience for both customers and service providers. Whether you need a plumber, a tutor, or a chef for your next gathering, Pakakumi App has got you covered. Explore the possibilities by visiting https://pakakumiapp.co.ke/ and discover how this app can simplify your everyday tasks while supporting local businesses. Embrace the future of service booking in Kenya with Pakakumi!
Binne hierdie konteks het Orania tot stand gekom. Amper alles het teen Orania getel en tog kan ons vandag, 20 jaar ná sy stigting, sê dat die strewe na Afrikaner-selfbeskikking in Orania begin vergestalt.
Selfbeskikking is egter ’n dinamiese term en wat vir een etniese groep in sy tyd en plek gaan werk, gaan nie noodwendig vir ’n ander werk nie. Tot dusver is Orania se selfbeskikkingsukses op hoofsaaklik drie dinge gegrond, naamlik eie grond, eie arbeid en eie instellings.
Dit behels dat grond aangekoop moes word, ’n nuwe ekonomie met Afrikaner-arbeid en -kapitaal tot stand moes kom en ’n munisipaliteit, skole, ondernemings, verenigings, ensovoorts geskep moes word.
Orania is vandag ’n gemeenskap met byna 900 inwoners en meer as 10 000 uitwoners of mense wat met Orania assosieer deur lidmaatskap,
eienaarskap of ’n ander vorm van formele assosiasie.
By pres. Jacob Zuma se besoek verlede jaar aan Orania moes hy self opmerk dat dit vreemd is om op die platteland ’n plek te kry waar dinge goed funksioneer, byna niemand werkloos is nie en niemand na die regering opkyk vir oplossings vir hul probleme nie.
Orania se sukses is ook Suid-Afrika en Afrika se sukses, veral wat doeltreffende bestuur, ekonomiese ontwikkeling en die beskerming van kulturele en etniese regte betref.
Die probleem is dat as julle te vinnig groei – sê bv daar word Platinum of iets ontdek – gaan baie swartes soontoe trek en daar is niks wat julle daaraan kan doen nie. Daar sal selfs aandele in die myn aan hulle gegee moet word.
Veronderstel iemand kan ‘n groot internationale maatskappy oorreed om produksie na Orania te verskuif, gaan swartes in hul duisende soontoe trek en niemand kan hulle keer nie.
Hoe kom mens daarby verby?
Henry,
Orania is ‘n privaateiendom met aandeelhouers en om hier te kan woon en werk moet jy gekeur word. Afrikanerskap is een van die vereistes vir keuring.