Orania Dorpsvlag
Nou slegs R138!
Orania Dorpsvlag – Die Klein Reus staan voor ‘n agtergrond van ‘n blou en ‘n oranje baan, waar hy sy mou oprol om hard te werk. 60x90cm poliëster stormvlag met ‘n soom aan die rugkant om ‘n stok deur te ryg.
*Stok is nie ingesluit nie*
Koop nou:
Ek wil eerder per EFT betaal
Indien jy verkies om per EFT te betaal, gebruik asseblief die volgende bankbesonderhede:
Rekeninghouer: Orania Beweging Beleggings (Edms) Bpk
Bank: Absa
Takkode: 632005
Tjekrekeningnommer: 41 1253 5951
Verwysing: Vlag + Naam en Van
Bedrag: R138 sonder koerier; R238 koerier ingesluit (versending slegs binne Suid-Afrika beskikbaar)
Sodra betaling suksesvol deurgevoer is, vul asseblief die vorm hieronder in en heg bewys van betaling aan:
Versending slegs binne Suid-Afrika beskikbaar
Indien jy buite Suid-Afrika woonagtig is, stuur asseblief ‘n e-pos na:
inligting@orania.co.za