fbpx

Verblyf

Aan-die-Oewer

Tel:  063 777 3366 of 076 265 2675
E-pos: navrae@oewerpark.co.za
Webwerf: www.aan-die-oewer.com

Geleë aan die oewer van die Oranjerivier.

10% Afslag vir lede van die Orania Beweging

Chalets (selfsorg) Persone Kamers Bed DSTV/Wifi/ Smart TV Verkoel/verhit Bad-kamer

Stort/

bad

Afdak Tarief pn Rolstoelvriendelik
Oewerhuisie 2 1 D DSTV Lugversorger 1 Stort Ja 900 Nee
Wilgehuisie 2 1 Q DSTV Lugversorger 1 Stort en bad Ja 990

 

Nee

Tinktinkie 2 1 D DSTV Lugversorger 1 Bad Nee 700 Nee
Mossie 2+1 1 E+K DSTV Lugversorger 1 Stort in bad Nee 800

 

Nee

Kothuis 2 1 D DSTV Lugversorger 1 Stort Ja 800 Nee
Knushoek 2+1 1 2xE+SLB DSTV Lugversorger 1 Stort in bad Ja 900

 

Nee

Vinkel/koljander 2+1 2 D+2xSLB DSTV Dampkoeler/ verwarmer 1 Stort Nee 990

 

Nee

Olien/Olyf 4 2 Q+2xE DSTV Dampkoeler /verwarmer 2 Stort en bad Nee 1300

 

Nee

Houtkapper 5 2 D+3xE DSTV Dampkoeler/ verwarmer 1 Stort in bad Nee 1125

 

Nee

Kwikkie/Suikerbekkie 4 2 D+2xE DSTV Dampkoeler/ verwarmer 2 Stort en bad Ja 1300 Nee
Hoep-Hoep 5 2 Q+D+E DSTV Dampkoeler/ kaggel 2 Stort in bad Ja 1125

 

Nee

Bosbok/Waterbok 5 2 D+3xE DSTV Lugversorger 2 Stort en bad Ja 1300

 

Nee

Visarend/Hadeda/Kolgans 6 2 D+4xE DSTV Dampkoeler/ kaggel 2 Stort en bad Ja 1290

 

Nee

Wag-‘n-Bietjie 2 1 Q DSTV Lugversorger 2  Stort Nee 990

 

Nee

Fynbos/Aalwyn/Akker 4 2 Q+2xE DSTV Lugversorger 1 Stort en bad Ja 1300

 

Nee

Huis Johanna

(min 4 Persone)

9 3 2D+5xE DSTV Dampkoeler/ kaggel 2 Stort en bad Ja 450 pp

 

Nee

Bundu/Safari 2 1 D of 2xE Geen Lugversorger Ablusie – blok Stort en bad Nee 590 of 430 (eie linne)

 

Nee

Jasmyn 2 1 D DSTV Lugversorger 1 Stort Nee 800 Nee
Karee 4 2 Q+2E DSTV Dampkoeler 1 Stort en bad Nee 1150

 

Nee

Soetdoring 2 1 Q DSTV Lugversorger 1 Stort en bad Nee 990

 

Nee

Roosmaryn 2+1 1 Q+SLB DSTV Lugversorger 1 Stort en bad Ja 990

 

Nee

Granaat 2 1 D DSTV Lugversorger 1 Stort Nee 900 Nee
Gwarriebos 4 1 K DSTV Lugversorger 1 Stort Nee 990 Nee

 

Oewerhotel

Tel: 064 731 6452
Epos:  navrae@oraniahotel.co.za

Webblad: www.oewerhotel.co.za

Geleë aan die oewer van die Oranjerivier.
10% Afslag vir lede van die Orania Beweging

Hotel Persone Kamers Bed DSTV/Wifi/Smart TV Verkoel / verhit Badk Stort/bad Afdak Tarief pn (Ontbyt ingesluit) Rolstoelvriendelik
Enkelkamers 1 1 2xE of K DSTV, Wifi Lugversorger 1 Stort Nee 980 Ja 1 kamer (toilet nie aangepas nie)
Dubbelkamers 2 1 2xE of K DSTV, Wifi Lugversorger 1 Stort Nee 1452 Nee
Familiekamers 4 2 K+2xE DSTV, Wifi Lugversorger 1 Stort in bad Nee 1734 Nee
Kampering, Aan-die-Oewer

Tel:  063 777 3366 of 076 265 2675
E-pos: navrae@oewerpark.co.za
Webwerf: www.aan-die-oewer.com

Geleë aan die oewer van die Oranjerivier.
10% Afslag vir lede van die Orania Beweging

5 Staanplekke met kragpunte:  R280 plus R10 per persoon – maksimum van 6 persone per staanplek
Pensioenarisse – R175 p/n
Dagbesoek
R20 per persoon – kinders onder 2 jaar gratis. Dagbesoek vanaf 8h00 – 18h00

Vluytjeskraal Rivierpark Vakansieoord

Kontak: Amanda 076 176 1989

E-pos: rivierpark.orania@gmail.com
Geleë aan die oewer van die Oranjerivier, by Vluytjeskraal Landgoed.

10% Afslag vir lede van die Orania Beweging

18  Staanplekke met kragpunte:  Laagseisoen R150 pn (2 persone) plus R20 pppn ekstra. Middelseisoen R250 pn (2 persone) plus R20 pppn ekstra. Hoogseisoen R350 pn (2 persone) plus R20 pppn ekstra. 
Maksimum van 6 persone per staanplek. Ablusie en wasgeriewe beskikbaar.

Oranje-Sig

Kontak: Jantoené 082 480 7657
E-pos: bespreek@oranjesig.co.za
Web: www.oranjesig.co.za (Bespreek aanlyn)
Geleë  in die Aan-die-Oewer

10% Afslag vir lede van die Orania Beweging

 

Chalets(selfsorg) Persone Kamers Bed DSTV+Wifi+Smart TV Verkoel  / verhit Badkamer Stort/bad Afdak Tarief pn (Ontbyt opsioneel) Rolstoelvriendelik
Koos de La Rey 6 2 D+2xE+SLB Ja Lugversorger 2 Bad en stort Ja 970-1500
Danie Theron 6 2 D+2xE+SLB Ja Lugversorger 2 Bad en stort Ja 970-1500
Christiaan de Wet 6 2 D+2xE+SLB Ja Lugversorger 2 Bad en stort Ja 970-1500
Christiaan Beyers 6 2 D+2xE+SLB Ja Lugversorger 2 Bad en stort Ja 970-1500
Juckers Hoff

Kontak: Magda Opperman 083 6001 780
Geleë in Marmerstraat, Orania-Wes.

Selfsorg Persone Kamers Bed DSTV/Wifi/Smart TV Verkoel  / verhit Badkamer Stort/bad Afdak Tarief pppn Rolstoelvriendelik
Dubbelverdieping huis 6 3 D+2xE+4xE TV Waaiers 2 Bad met handstort Ja

350 (vir die eerste aand)

300 (daaropvolgend)

Huis Isabella

Kontak: Elsabé 053 207 0225 of 079 283 0016 / 082 829 4597

E-pos: hgteron@hotmail.com
Geleë te Granaatsteenstraat 90, Orania-Wes.

Selfsorg Persone Kamers Bed DSTV/Wifi/Smart TV Verkoel / verhit Badk Stort/bad Afdak Tarief pn Rolstoelvriendelik
Moderne oopplan eenheid 2 1 2xE DSTV Geen 1 Stort Nee

R600 pn

(vir slegs 1 nag)

R550 pn

(vir meer as 1 nag)

Nee

 

Orania Herberg

Kontak: Mev Julie Clifford 053 2070240 of 0846705782
Geleë in Saffierstraat, Orania-Oos.

 Selfsorg Persone Kamers Bed DSTV/Wifi/Smart TV Verkoel / verhit Badkamer Stort/bad Afdak Tarief pn Rolstoelvriendelik
Woonstel 2 2 D en ¾ DSTV Mobiele Lugversorger 1  Stort Ja Op aanvraag
OppiRantje

Kontak: Christo Hattingh 083 455 6740
E-pos: christo@simulasie.co.za
Geleë te Olienhoutrylaan 51, naby Poskantoor langs Olyfpark.  Asemrowende uitsig oor die Oranjerivier-vallei

Selfsorg Persone Kamers Bed DSTV/ Wifi/Smart TV Verkoel / verhit Badkamer Stort/bad Afdak Tarief pn Rolstoelvriendelik
Luukse Woonstel 4 2 D+2xE DSTV, Wifi Lugversorger 1 Stort Ja Op aanvraag Ja
Geen troeteldiere
Adam se Uitspanning

Kontak: Hester van Zyl 082 560 3889
E-pos: adamuitspanning@gmail.com
Geleë  in die Kambro Ekopark (3 km suid van Orania) Groepsbespreking 10% afslag.
10% Afslag vir lede van die Orania Beweging. 10% Afslag vir 3 of meer nagte en vir waens wat ablusie deel.

Gerestoureerde outentieke ossewaens (selfsorg) Persone Kamers Bed/kinder-slaapplek DSTV, Wifi, Smart TV Verkoel  / verhit Badkamer Stort/bad Afdak Tarief pn vir 2 nagte.     3 Nagte -10%.       1 Nag +20% Kinders R200 pp ekstra. Rolstoelvriendelik
Dopper Joris (bruidswa) 2 1 D Geen Warmwatersakke Privaat Stort Nee 1080 Nee
Coos se disselblom 2 + kinders ekstra 1 D+3 matrasse Geen Warmwatersakke Deel Stort Nee 960 Nee
Adelaide se nagmaalwa 2 + kinders ekstra 1 D+3 matrasse Geen Warmwatersakke Deel Stort Nee 960 Nee
KrisJan se Uitkykwa 2 + kinders ekstra 1 D+3 matrasse Geen Warmwatersakke Deel Stort Nee 890 Nee
Attiesewa 2 + kinders ekstra 1 D+3 matrasse Geen Warmwatersakke Deel Stort Nee 890 Nee
Willem Sternberg Bloubloedwa 2 1 D Geen Warmwatersakke verwarmer Privaat Stort Nee 1 130 Nee
Nimrod Jagterswa 2 + kinders ekstra 1 D+3 matrasse Geen Warmwatersakke Deel Stort Nee 790 Nee
Verkykerskop se Bokwa 2 + kinders ekstra 1 D+3 matrasse Geen Warmwatersakke Deel Stort Nee 850 Nee
Wag-‘n-Bietjie 2 + kinders ekstra 1 D+3 matrasse Geen Warmwatersakke Deel Stort Nee 850 Nee
1 Bondel hout, koffie, tee, beskuit, koekies en matrasse met beddegoed vir kinders word voorsien. Alle besprekings vir ‘n minimum van 2 nagte.
Karoosig Gastehuis

Kontak: Quintin 076 943 2214
E-pos: kontak@oraniatoere.co.za
Geleë  in Witolienstraat 69, Karoo-Sig.
Webwerf: www.oraniatoere.co.za

Kamer Persone Kamers Bed 

DSTV/Wifi/

Smart TV

Verkoel  / verhit Badkamer Stort/bad Afdak Tarief pn
Enkelkamers 1 1 K DSTV Lugversorger 1 Stort Ja 600
Dubbelkamers 2 1 K DSTV Lugversorger 1 Stort Ja 800
Familiekamers 4 2 K+2xE DSTV Lugversorger 1 Stort Ja 1000
Ontbyt opsioneel @ R50 per persoon                  
Ora Verblyf (Selfsorg)

Kontak: Elred 082 821 2528
E-pos: alipadaccom@gmail.com
Geleë  te Olienhoutstraat, Karoo-Sig. Altyd krag – ook tydens beurtkrag.
Webwerf: www.orania-oraverblyf.co.za

Selfsorg Persone Kamers Bed  DSTV/Wifi/Smart TV Verkoel  / verhit Badk Stort/bad Afdak Tarief pn Rolstoelvriendelik
Wooneenheid 1 6 2 D+2xE+2x SLB DSTV Waterverkoeler, waaiers, muurverwarmers 1+ekstra toilet Stort Ja 950 Ja
Wooneenheid 2 4 1 D+2xSLB DSTV Waterverkoeler/waaiers, muurverwarmers 1 Stort Ja 750 Ja
Wooneenheid 3 2 1 D DSTV Waterverkoeler, waaiers, muurverwarmers 1 Stort Ja 525 Ja

 

Docanje

Kontak:  Mnr en mev van Wyk 076862 3558
E-pos: estellevanwykkruger@gmail.com

Geleë in Aan-die-Oewer. Woonstel onder woning. Troeteldiervriendelik.

10% Afslag vir lede van die Orania Beweging

Selfsorg Persone Kamers Bed  DSTV/Wifi/Smart TV Verkoel/verhit Badkamer Stort/bad Afdak Tarief pn Rolstoelvriendelik
Woonstel 6 2 2xE+K +SLB DSTV Verwarmer/dampkoeler 1 Stort Ja

R950 pn 4 persone

R1000 pn 6 persone

Nee

 

Orania Bed en Ontbyt

Kontak:  Magda 083 462 6289
E-pos: oraniabedenontbyt@gmail.com

Geleë in Diamantlaan naby die swembad.

Kamer Persone Kamers Bed  DSTV/Wifi/Smart TV   Verkoel  / verhit Badk Stort/bad Afdak Tarief pn Rolstoelvriendelik
Eenheid 1 2 1 Q DSTV   Waaier 1 Stort Nee 600 Ja
Eenheid 2 2 1 Q DSTV   Waaier 1 Stort Nee 600  Ja
Eenheid 3 2 1 Q DSTV   Waaier 1 Stort Nee 600  Ja
Ontbyt op aanvraag @ R80 per persoon. Kospakkies met vertrek ook op aanvraag.                  

 

Hemel op Aarde Selfsorg

Kontak:  Karin 071 389 9901
E-pos: karinmuller849@gmail.com

www.orania-hemelopaarde.co.za

Geleë te Soetdoringstraat 94, Orania naby die mediese sentrum. Troeteldiere welkom.

10 % Afslag vir lede van die Orania Beweging.

Selfsorg Persone Kamers Bed  DSTV/Wifi/Smart TV Verkoel  / verhit Badkamer Stort/bad Afdak Tarief pn Rolstoelvriendelik
Dawid 2-6 2 1xD+2xE+1xSLB DSTV, Wifi Lugreëling 2 Stort en bad Ja R750 vir 2 persone  Nee
Paulus 1-4 1 1xD+1xE+1xSLB DSTV, Wifi Lugreëling 1 Stort en bad Ja R750 vir 2 persone  Nee (groot stort)
Maria 1-5 1 1xD+2xE+1xSLB DSTV, Wifi Dakwaaier, waterdampverkoeler 1 Stort Ja R750 vir 2 persone  Nee
Studente akkommodasie 4 4 1xD+3xE DSTV, Wifi  Dakwaaiers  1 Stort en bad Ja R750 vir 2 persone  Op aanvraag

 

Tolbos Selfsorg

Kontak:  Marlene 0762151754
E-pos: lien.trollip@gmail.com

www.orania-tolbosselfsorg.co.za

Geleë oorkant die swembad te Oniksstraat 68, Orania, 8752. Naby die Oranjerivier. Geen troeteldiere.

 

Selfsorg Persone Kamers Bed  DSTV/Wifi/Smart TV Verkoel  / verhit Badk Stort/bad Afdak Tarief pn Rolstoelvriendelik
 Woonstel 4 2 DB+2E Wifi Waaier en verwarmer 1 Stort Ja 700 Nee

 

Ora-Hoff Selfsorg Verblyf

Kontak:  Heinrich 082 800 8592
E-pos: backhofftransport@yahoo.com

Geleë te Pêrellaan-Wes 249, Orania, 8752. Troedeldiervriendelik. Ten volle met sonkrag toegerus. Kragopwekker beskikbaar.

10% Afslag vir lede van die Orania Beweging

Selfsorg Persone Kamers Bed  DSTV/Wifi/Smart TV Verkoel/verhit Badkamer Stort/bad Afdak Tarief pn Rolstoelvriendelik
Huis 5 2 D,2xE, SLB DSTV Waterverkoeler en waaiers 1 Stort Ja

R750

(aanpassing na gelang van tydperk bespreek) 

 Ja (net hulp nodig om by voordeur in te kom)

 

Die Boshuisie

Kontak:  Sanri 083 276 9355
E-pos: sanri.stone1@gmail.com

Geleë te  Visarendstraat hoewe 55, Orania. Geleë naby Sandbaai. Geen troeteldiere.

10% Afslag vir lede van die Orania Beweging

Selfsorg Persone Kamers Bed  DSTV/Wifi/Smart TV Verkoel  / verhit Badkamer Stort/bad Afdak Tarief pn Rolstoelvriendelik
Chalet 2 1 D DSTV Lugversorger, kaggel 1 Stort Ja 750 Nee

 

Marmer Oornagkamers

Kontak:  Johan 0814467005
E-pos: putter55johan@gmail.com

Geleë te  Marmerstraat 243, Orania. Geleë naby Orania Beweging. Geen troeteldiere.

Selfsorg Persone Kamers Bed  DSTV/Wifi/Smart TV Verkoel/verhit Badkamer Stort/bad Afdak Tarief pn Rolstoelvriendelik
Kamer (2 eenhede) 4 1 D+SB Wifi Dampverkoeler 1 Stort Nee

 

R700 vir 1ste nag R500 vir elke nag daarna)

 Nee

 

Ons Huis

Kontak:  Chantelle 079 965 1795
E-pos: onshuis079@gmail.com

Geleë te hoewe 079, Rooipad, Orania. Geleë naby Oewerpark. Rolstolvriendelik. Geen troeteldiere.

 10% Afslag vir Orania Beweging-lede

Selfsorg Persone Kamers Bed  DSTV/Wifi/Smart TV Verkoel  / verhit Badkamer Stort/bad Afdak Tarief pn Rolstoelvriendelik
Huis 6 2 Q+D+SB Wifi Waaier en verwarmer 1 Stort en bad Ja R1600 (vir 4 persone en 300 pppn ekstra) Nee
R1000 terugbetaalbare veiligheidsdeposito met bespreking betaalbaar

 

Granaat Gastehuis

Kontak:  Jaco 083 324 5631
E-pos: granaatgastehuis@gmail.com

Geleë te Granaatsteenstraat 191, Orania-Wes. Geleë naby Oewerpark. Geen troeteldiere

Selfsorg Persone Kamers Bed  DSTV/Wifi/Smart TV Verkoel  / verhit Badkamer Stort/bad Afdak Tarief pn Rolstoelvriendelik
Gastewoonstel 3 1 D+E Wifi Waaiers, Verwarmer en elektriese komberse 1 Stort Ja 600 vir 2 persone 100 ekstra vir 3de persoon

 

Olienhouthof

Kontak: Lenie 084 912 5147 of Piet 083 315 6585

E-pos: olienhouthof@gmail.com

Geleë in Olienhoutlaan 55 naby die Dorpskantoor.

Selfsorg Persone Kamers Bed  DSTV/Wifi/Smart TV Verkoel  / verhit Badkamer Stort/bad Afdak Tarief pn Rolstoelvriendelik
Woonstel 2 1 2xE

DSTV(gedeel),

Wifi

Lugversorger, verwarmer 1 Stort Nee 650

 

Boksomdaais Selfsorg

Kontak: Rikus 082 894 5053

E-pos: oraniaboksomdaais@gmail.com

Geleë op hoewe 39 agter die sportterrein. 100% sonkrag. Troeteldiervriendelik.

10% Afslag vir lede van die Orania Beweging

Selfsorg Persone Kamers Bed  DSTV/Wifi/Smart TV Verkoel  / verhit Badkamer Stort/bad Afdak Tarief pn Rolstoelvriendelik

Kamers

3 (eenhede)

2 1 2xE, 1xK Slegs Netflix Waterverkoeler Elke kamer eie badkamer Stort Ja 350 pppn wat deel Nee

 

Sonvanger Selfsorg

Kontak:  Nicolette 0828266670

E-pos: nebersohn77@gmail.com

Vaderlandswilgsingel S178, Karoosig 4, Orania (naby OraniaMed24 gebou). Geen troeteldiere. Bystand: Liggie met laai-fasiliteit vir selfoon.

 

Selfsorg Persone Kamers Bed  DSTV/Wifi/Smart TV Verkoel  / verhit Badkamer Stort/bad Afdak Tarief pn Rolstoelvriendelik
Slaapkamer eenheid 1 2 1 Q Vol DSTV en Wifi Lugversorging 1 Stort Ja R700 (R100 ekstra ppn matras word voorsien) Nee
Slaapkamer eenheid 2 2 1 D Vol DSTV en Wifi Lugversorging 1 Stort Nee R700 (R100 ekstra ppn matras word voorsien) Nee

 

Wilger Rus

Kontak:  Theunie 0724356229

E-pos: verblyf@wilgerrusorania.co.za

Webwerf: www.wilgerrusorania.co.za

Geleë te Oewererf 24, Orania, Vluytjeskraal-Noord op die oewer van die Oranjerivier. Geen troeteldiere. Slegs sonkrag beskikbaar. Pragtige rivier ontspanningsarea en voëlbesigtiging.

 10 % Afslag vir lede van die Orania Beweging

Selfsorg Persone Kamers Bed  DSTV/Wifi/Smart TV Verkoel  / verhit Badkamer Stort/bad Afdak Tarief pn Rolstoelvriendelik
Kampchalet Visvanger 2 1 D Geen Geen 1 Stort in bad Nee R1250 Nee
Kampchalet Slanghalsvoël 2 1 D Geen Geen 1 Stort in bad Nee R950 Nee

 

Karooson Gastekamers

Kontak:  Stanley 072 636 6584

E-pos: inligting@karooson.co.za

Webwerf: www.facebook.com/karooson

Geleë te Pêrellaan-Wes A170, Orania. Loopafstand na winkels, restaurante en Orania Beweging se kantore. Troeteldiere welkom. Ten volle sonkrag toegerus.

 10 % Afslag vir lede van die Orania Beweging

Selfsorg Persone Kamers Bed  DSTV/Wifi/Smart TV Verkoel  / verhit Badkamer Stort/bad Afdak Tarief pn Rolstoelvriendelik
Woonstel 2 1 D Netflix, DSTV, Wifi Waterverkoeler, verwarmer, en waaier 1 Stort Ja R650 Nee

 

Shalom Oornag Verblyf

Kontak:  Renthia 082 937 8593

E-pos: renthiastemmett54@gmail.com

Geleë te Oewerlaan 129 (rooipad), Orania. Swembad beskikbaar en ten volle sonkrag toegerus.

Selfsorg Persone Kamers Bed  DSTV/Wifi/Smart TV Verkoel  / verhit Badkamer Stort/bad Afdak Tarief pn Rolstoelvriendelik
3 x Kamereenhede 4 elk 1 D of 2E Nee Waaiers Elke kamer met eie badkamer 2 x stort en 1x bad Ja

R400 pppn

R1000 pn vir 4 persone

Nee

 

Kom Nader Selfsorg Gastehuis

Kontak:  Anna-marie 074 459 4274

E-pos: amdupreez1966@gmail.com

Geleë te hoek van Kapokbos- en Driedoringlaan, Kleingeluk, Orania. Geen troeteldiere.

10 % Afslag vir lede van die Orania Beweging

Selfsorg Persone Kamers Bed  DSTV/Wifi/Smart TV Verkoel  / verhit Badkamer Stort/bad Afdak Tarief pn Rolstoelvriendelik
Huis 3 2 D + E Wifi, Smart tv Lugversorger 1 Stort Nee R900 pn 1ste nag, 2 nagte R800 pn, 3 nagte en meer R700 pn Nee

 

Rentmeester Familiehuis

Kontak:  Sarel 082 481 0691/Mia 076 247 4892

E-pos: sarel.roets@gmail.com

Geleë te hoewe 53, Amarilstraat, Orania naby Stokkiesdraai. Buitebraai en braaiput. Troeteldiere welkom.

10 % Afslag vir lede van die Orania Beweging

Selfsorg Persone Kamers Bed  DSTV/Wifi/Smart TV Verkoel  / verhit Badkamer Stort/bad Afdak Tarief pn Rolstoelvriendelik
Huis 6 3 Q+4E Wifi 3 x Lugversorgers en verwarmers in badkamers 2.5 2 x bad, 2 x stort Ja R2000 pn Nee

 

Raaswater Gasteplaas

Kontak:  Ilze 084 016 1219

E-pos: raaswatergasteplaas@gmail.com

www.raaswatergp.co.za

Geleë 20 km buite Orania op die oewer van die Oranjerivier.

Selfsorg Persone Kamers Bed  DSTV/Wifi/Smart TV Verkoel  / verhit Badkamer Stort/bad Afdak Tarief pn Rolstoelvriendelik
 Rooi Chalet 2 1 Q Geen Geen 1 Stort Ja

350 pppn volwassenes

150 pppn kinders onder 16 en gratis vir kinders onder 5 jaar oud

Groen Chalet 2 1 K, 2xE Geen Geen 1 Stort Ja

350 pppn volwassenes

150 pppn kinders onder 16 en gratis vir kinders onder 5 jaar oud

Oopplan Chalet 4 1 K, SLB Geen Geen 1 Stort Ja

350 pppn volwassenes

150 pppn kinders onder 16 en gratis vir kinders onder 5 jaar oud