
Orania Beweging Vakansieprogram 2025
Registreer nou jou geleentheid!
Geleenthede op die vakansieprogram moet substansie hê, byvoorbeeld ‘n geleentheid wat georganiseer en aangebied word, of ‘n aktiwiteit waaraan mense kan deelneem, of klasse, lesse, of gebeure wat bygewoon word. Generiese bemarking, vakansieafslag of spesiale aanbiedings word nie as geleenthede geag nie.
Registrasie sluit 24 November 2025
Blaai gerus deur die kalender om te sien wat reeds geregistreer is:
Inskrywings is nou gesluit