Orania Beweging Vakansieprogram 2025

Registreer nou jou geleentheid!

Geleenthede op die vakansieprogram moet substansie hê, byvoorbeeld ‘n geleentheid wat georganiseer en aangebied word, of ‘n aktiwiteit waaraan mense kan deelneem, of klasse, lesse, of gebeure wat bygewoon word. Generiese bemarking, vakansieafslag of spesiale aanbiedings word nie as geleenthede geag nie.

Registrasie sluit 24 November 2025

Blaai gerus deur die kalender om te sien wat reeds geregistreer is:

"*" indicates required fields

DD slash MM slash YYYY

Tyd (begin):
:

Tyd (eindig):
:

Ouderdomsbeperking:

Drop files here or
Accepted file types: jpg, png, bmp, Max. file size: 128 MB.

    Bepalings en Voorwaardes:

    1. Ek/ons bied hierdie geleentheid op eie risiko aan, en sal dit so aan deelnemers kommunikeer. Ek onderneem om alle geleenthede wat ek adverteer wel aan te bied, of billike waarskuwing te gee in geval van onvoorsiene omstandighede wat tot kansellasie sou lei.

    2. Ek/ons onderneem om hierdie geleentheid in die gees van Orania se norme en waardes aan te bied, sodat hierdie geleentheid ook 'n uitstalvenster vir Orania en die Orania-idee kan wees.

    3. Orania Beweging aanvaar geen verantwoordelikheid vir enige deelname, tot enige aktiwiteite op hierdie vakansieprogram nie. Die Orania Beweging is ook nie verantwoordelik vir enige verlies of skade nie.

    4. Ek/ons aanvaar dat items volgens die oordeel van die Orania Beweging ingesluit of uitgelaat sal word. Die beslissing is finaal.
    Aanvaar*
    0
      0
      Jou Mandjie
      Jou mandjie is leegKeer terug na Winkel