Raadsverkiesing 2026
Nominasies is nou gesluit

Soos gekommunikeer met die relevante Raadslede, verstryk die volgende persone se termyn op die Raad. Almal is herverkiesbaar, indien hulle hulself beskikbaarstel.
1. CWH (Carel) Boshoff (reeds genomineer)
2. PJW (Flip) Buys (reeds genomineer)
3. FJD (Frans) de Klerk (reeds genomineer)
4. DJ (Dirk) Hermann (reeds genomineer)
5. FD (Francois) Joubert (reeds genomineer)
6. PWA (Pieter) Mulder (reeds genomineer)
7. JC (John) Strydom (reeds genomineer)
8. CA (Lida) Strydom (reeds genomineer)
9. AP (Albert) van Zyl (reeds genomineer)
10. CD (Christiaan) van Zyl (reeds genomineer)
Ander lede van die Orania Beweging kan ook genomineer word om verkiesbaar te wees op die Raad.
Elke Raadslid, insluitend herverkiesings, moet genomineer word.