fbpx

Petisionering

Orania, want ons grond werk 

Help ons om die konfiskasie van Orania en Suid-Afrika se grond sonder vergoeding te stop! 

Die wysiging van artikel 25 gaan oor meer as net privaatbesit. Dit gaan oor mense en plek, oor volk en huis, oor eienaarskap en rentmeesterskap oor dit waaroor God ons aangestel het.

Teken die petisie en staan saam teen die konfiskering van eiendom deur die staat.

[caldera_form id="CF5e550d75c1ace"]