Lesufi, Orania sal bly! Panyaza Lesufi het die week gesê "Orania moet gaan!" Dit is die tweede keer wat hy probeer om Orania aan te vat, nadat hy in 2020 gesê het Orania is "nie inklusief of 'n simbool van demokrasie nie". Hy het ook gesê "Orania moet bevry word." Volgens hom is dit onaanvaarbaar om 'n instelling te hê wat "op Afrikaans gebou" is. Wys saam met die Orania Beweging dat ons nie deur Lesufi geïntimideer sal word nie! Naam en van* Naam Van Selfoon*E-pos* Ek steun Orania teen Lesufi se uitsprake!* Ek ondersteun Orania! Toestemming* Ek gee toestemming dat my stem getel en aangeteken word op die Orania Beweging se databasis.Die Orania Beweging kan nog meningspeilings met my doen.