Toets jou kennis!
Wie is jy en waar kom jy vandaan?
Jy weet dalk jou voorouers was deel van die Groot Trek of het in die voorste linies van een of ander slagveld geveg.
Ken jy jou geskiedenis?
Toets dit sommer nou! Indien jy meer as 80% kry gaan ons later vir jou ‘n moeiliker vraelys stuur.
Stuur hierdie vraelys aan vriende en familie en deel jou uitslae op die Orania Beweging Facebook blad.