fbpx

e-Nuusbrief

Die Orania Beweging se e-nuusbrief maak dit vir ondersteuners regoor die wĂȘreld moontlik om op datum te bly met alle groot nuusgebeure, ontwikkeling en projekte in Orania en in die Orania Beweging. Hierdie nuusbrief verskyn twee keer per maand en het Ɖ reikwydte van meer as 20 000 intekenare. Alhoewel die nuusbrief natuurlik primĂȘr op Afrikaners gerig is, maak ons dit ook vir ons vriende in die buiteland moontlik om op datum te bly deur die Engelse- en Duitse weergawes van die e-nuusbriewe.  Die nuusbrief bied ook Ɖ geleentheid om te adverteer en beide Orania- en eksterne besighede gryp dit aan en beland so in 16 000 Orania ondersteuners se ‘inkassies’. Die nuusbrief is vol groot, volkleur foto’s van die dag-tot-dag gebeure in Orania en bied ook skakels na die jongste blogartikels uit die pen van verskillende OraniĂ«rs. Die Orania Beweging se nuusbrief is die maklikste manier om op datum te bly van wat in Orania gebeur, teken vandag nog in.