Vonkie

(Minder as R1 000)

  • Persoonlike bedankings e-pos.
  • Naam verskyn op erkenningsbord in brandweerhuis.

Blusspan

(R1 500)

  • Persoonlike bedankings e-pos.
  • Jou naam verskyn op ‘n erkenningsbord wat in die brandweerhuis opgesit word.
  • Naam word geskryf op ‘n Orania-vlag wat per geleentheid op die brandweerwa gehys word.

Vuurvegter

(R5 000)

  • Persoonlike bedankings e-pos.
  • Jou naam verskyn op ‘n erkenningsbord wat in die brandweerhuis opgesit word.
  • Jou naam verskyn op die brandweerwa.

Orania Brandwag

(“Koop” ‘n deel van die wa)

  • Persoonlike bedankings e-pos.
  • Jou naam verskyn op ‘n erkenningsbord wat in die brandweerhuis opgesit word.
  • Jou naam verskyn op ‘n spesifieke deel van die brandweerwa.
    • Sitplekke: R10 000
    • Stuurwiel: R12 000
    • Pomp: R20 000
    • Brandslang: R30 000
    • Skarebeheerspuit: R50 000

Blusbaas

(Grootste donateur)

  • Persoonlike bedankings e-pos.
  • Jou naam verskyn op ‘n erkenningsbord wat in die brandweerhuis opgesit word.
  • VIP-toegang tot ‘n brandweer-rit.
  • *Slegs indien meer as R100 000 – Help om die wa te benoem.
0
    0
    Jou Mandjie
    Jou mandjie is leegKeer terug na Winkel