Stuur ‘n geskenk van Afrikanervryheid!
Wil jy iemand spesiaal nooi om deel te word van die Orania Beweging? Hier is jou kans om ‘n jaar se lidmaatskap ter waarde van R600 as ‘n geskenk aan ‘n vriend of familielid te gee!
Hoe werk dit?
Stap 1
Vul die inligtingsblad in (met jou persoonlike inligting) en klik op βOntvang geskenkbewys!β Jy sal dan die geskenkbewys per e-pos ontvang.
Stap 2
Stuur daardie geskenkbewys aan na die persoon vir wie jy dit skenk.
Stap 3
Wanneer jou vriend hul geskenk aanvaar, sal jy die rekening ontvang.
Β
Hoekom hierdie geskenk gee?
π Nooi iemand om deel te word van ‘n groeiende gemeenskap.
π Help om ons toekoms saam te bou.
π Bied toegang tot eksklusiewe voordele en gebeure.
Maak ‘n verskil β stuur vandag ‘n geskenk!
"*" indicates required fields