
Ek ondersteun Orania se reg om te bestaan!
Nóg Carl Niehaus, nóg ANC ministers het die reg om te sê Orania en Afrikaners mag nie bestaan nie. Hulle het ook nie die reg om te sê mense moet in die tronk gegooi word as hulle Afrikanerkultuur vier en uitleef nie.
Ek staan onbeskaamd saam met Orania en ander Afrikaners wat sê ORANIA SAL STAAN!
"*" indicates required fields