WEN ‘N VAKANSIE IN ORANIA!

29 Augustus – 4 September 2022

Verwys vriende of familie om aan te sluit by die Orania Beweging

en skryf jouself per aansluiting in om ‘n vakansie in Orania te wen!

*Let asb. daarop dat verblyf  ingesluit is vir 6 persone, maar dat sommige aktiwiteite

slegs 2 of 4 persone insluit soos aangedui

Ingesluit by hierdie vakansie:

kolgans oornagverblyf

Tweeslaapkamer houthuis vir 6 persone

Volledige Kombuis

Bad en Stort

1ste slaapkamer: 1x dubbelbed

2de slaapkamer: 2x enkelbeddens & 1x stapelbed

Braaigeriewe

(geborg deur die instelling of individu)

orania rivier spa

Pakket vir 2 persone (eenmalig)

Massering van 50 minute vir hom/haar

Voetbehandeling van 30 minute vir hom/haar

Stoom-of-borrelbadsessie van 30 minute vir hom/haar

Ontbyt of middagete in die tuin by die spa

(geborg deur die instelling of individu)

melk en heuning

4 eet-en-drinkgoed (eenmalig)

(geborg deur die instelling of individu)

die kantien

‘n Ontbyt en koffie vir 4 persone (eenmalig)

(geborg deur die instelling of individu)

vivaldi@78

‘n Ontbyt vir 4 persone (eenmalig)

(geborg deur die instelling of individu)

die steeg braairestaurant

‘n R400 geskenkbewys om enige tyd te spandeer

Maandag – Saterdag

08:00 – 11:00| Ontbyt

11:00 – 20:30| Braairestaurant

(geborg deur die instelling of individu)

orania perdryskool

Perderit vir 4 persone (onderhewig aan voorwaardes)

(geborg deur die instelling of individu)

gemsbok sportinstituut

Gratis gebruik van die gimnasium (Maandag tot Donderdag)

(geborg deur die instelling of individu)

ougoud toffies

R500 geskenkbewys vir enige produkte in die toffiewinkel

(geborg deur die instelling of individu)

karoo-lens fotografie

‘n Gratis fotosessie

(geborg deur die instelling of individu)

orania beweging

Die Orania Beweging dra verskeie ander kostes. 

Brandstofbydraes onderhewig aan ‘n maksimum afstand/bedrag
(T&V GELD)