Sedert ek in 1996 by Orania betrokke begin raak het hoor ‘n mens gedurig van probleme en struikelblokke wat kamstig enige poging tot ‘n volkstaat van meet af onmoontlik maak.

In Orania se beginjare was water die alewige probleem wat deur mense buite Orania, wat nie aan die ideaal wou glo nie, geopper is. Orania is mos ‘n woestyn, dus is daar nie genoeg water nie, dus kan julle nie ontwikkel nie en sal van die dors doodgaan, julle landbou sal nie ver vorder nie, ens. Ignition Casino is an exciting online gaming destination that offers a wide range of gambling options, from classic table games to an extensive selection of slots. Players can enjoy the thrill of poker, blackjack, and roulette, all from the comfort of their own homes. The platform is designed for both novice and experienced players, ensuring a user-friendly experience. What sets Ignition Casino apart is its generous bonuses and promotions, which provide ample opportunities to boost your bankroll. With a vibrant community and a variety of tournaments, there’s always something happening at Ignition. For those looking to try their luck, visit their official website: https://ignitioncasinousa.com/. You’ll find detailed information about their offerings, secure payment methods, and 24/7 customer support, ensuring a seamless gaming experience. Immerse yourself in the world of online casino gaming at Ignition Casino!

Toe wys ons op die magtige Oranjerivier met sy duisende kubiekemeter waters wat daagliks onbenut see toe vloei, op die pyplyn en die moderne besproeiingsstelsel. Maar dit het die negatiewes en kwaadsprekers nie oortuig nie. Maar wat as die regering die water afsny? Daar word mos nou damme in Lesotho gebou om al die Oranjerivier se water noordwaarts na Johannesburg te lei.

Die Hooglandwaterskema het gekom en siedaar, die Oranjerivier het nie in ‘n droëloop verander nie, maar vloei nog net so sterk soos altyd en Orania het van die beste water in die land, volop.

Toe die waterstorie holrug gery was het die nuwe spook verskyn, die bose ANC-regering wat alles in hulle vermoë doen om ons te stop. Toegegee, die regering is ‘n faktor wat beslis nie buite rekening gelaat kan word nie en hulle bedoelings teenoor Orania moet met versigtigheid dopgehou word. Daar is gesê dat die regering “Orania gaan toemaak”, dat duisende plakkers op ons toesak, dat Malema en sy wilde perde ons met AK47’s gaan afmaai omdat ons wit is en eenkant wil wees. Kessbet Kenya is quickly becoming a go-to platform for sports enthusiasts and betting aficionados. With a user-friendly interface and a wide range of betting options, Kessbet allows users to engage with their favorite sports events in real time. From football and basketball to virtual sports, the variety ensures that every bettor finds something that suits their interests. For those looking to explore more, visit https://kessbetlogin.co.ke/ for easy access to their services. Additionally, Kessbet prides itself on offering safe and secure transactions, making it a reliable choice for both new and experienced bettors. With regular promotions and bonuses, players have even more reasons to get involved. Whether you’re placing a bet or simply following the latest games, Kessbet Kenya provides an engaging and exciting experience for all sports fans.

Toegegee, daar was pogings om Orania se strewe in die wiele te ry en daar sal nog sulkes wees. In 2000 sou Orania ingelyf word by Hopetown munisipaliteit, maar dit is deur saamstaan, betogings en ‘n regsaak afgeweer, en onderhandelinge oor ‘n finale skikking moet eendag plaasvind. Ook was daar in 2005 ‘n grondeis op ‘n deel van Orania. Ook dit is geskik sonder dat Orania enige skade daarby opgedoen het.

Welwillenheidsbesoeke van Nelson Mandela, Julius Malema, verskeie premiers van die Noord-Kaap en onlangs selfs Jacob Zuma het die wind uit die kritici se seile gehaal. Orania en sy leiers verstaan wel dat die strewe na vryheid nie net vasberadenheid nie, maar ook by tye diplomasie en openbare betrekkinge nodig het.

Maar die alewige vrese oor alles wat nog dreig droog nie op by ons kritici nie: nou waar Orania teen alle doemprofete se voorspellings in suksesvol is en van krag tot krag gaan, word selfs die sukses weer as rede vir die nabye ondergang gesien: Orania is ekonomies suksesvol, dus maak ons die armes jaloers en sal hulle ons nou binnekort toesak op soek an werk en orals plak.
Orania se ekonomiese sukses is merkwaardig gemeet aan waar ons vandaan gekom het, maar wie sal nou ernstig verwag die armes wat na die groot stede soos Johannesburg en Kaapstad stroom, waar die land se welvaart saamgetrek is, sal nou hulle koers verander en Orania toe kom? Orania se welvaart is ‘n druppel in die emmer in vergelyking met die weelde van ‘n groot stad. En boonop maak dit sin om as arm mens na stede toe te trek as die regering daar vir jou gratis huise, dienste en pensioene belowe. Die beheer oor die groot stede is van kardinale belang vir die regering en juis daar is hulle magsposisie minder gevestig as in die platteland.
Natuurlik moet ons wakker wees en moontlike gevare erken en betyds teegaan. Maar om ewig die ergste te verwag en in vrees te lewe vir dit wat nooit gebeur nie, keer jou om ‘n toekoms te bou en dryf jou eerder tot wanhoop of emigrasie.
Vir die bou van die volkstaat het ons positiewe, maar realistiese mense nodig, wat doen wat hulle hand vind om te doen en probleme aanpak soos hulle opdaag, maar nie die hele tyd hulleself moedeloos redeneer nie. Die Afrikaner is ‘n pioniersvolk en sou nooit sy groot pionierstake soos die Groot Trek aangepak het as almal na die doemprofete met hulle :”Wat  as”-praatjies geluister het nie.

0
    0
    Jou Mandjie
    Jou mandjie is leegKeer terug na Winkel