Verblyf

Aan-die-Oewer (Woonwa- en tentstaanplekke, asook chalets)

Kontakpersone: Jana / Karin Coetsee
Tel:  053 207 0118
E-pos: navrae@oewerpark.co.za
Webwerf: www.aan-die-oewer.com

Geleë aan die oewer van die Oranjerivier.
10% afslag vir lede van die Orania Beweging

Chalets Persone Kamers Bed DSTV Verkoel / verhit Bad-kamer Stort/bad Afdak Tarief pn
Oewerhuisie 2 1 D Ja Lugversorger 1 Stort Ja 670
Wilgehuisie 2 1 Q Ja Lugversorger 1 Bad en stort Ja 810
Tinktinkie 2 1 D Ja Lugversorger 1 Bad Nee 520
Mossie 2+1 1 E of K Ja Lugversorger 1 Stort in bad Nee 590
Springbok/Steenbok 2+1 1 D+SLB Ja Lugversorger 1 Stort in bad Ja 640
Kothuis 2 1 D Ja Lugversorger 1 Stort Ja 590
Knushoek 2+1 1 2E+SLB Ja Lugversorger 1 Stort in bad Ja 760
Vinkel/koljander 2+2 2 D+2SLB Ja Dampkoeler/ verwarmer 1 Stort Nee 900
Karee 4 2 Q+2E Ja Dampkoeler /verwarmer 1 Bad en stort Nee 990
Olien/Olyf 4 2 Q+2E Ja Dampkoeler /verwarmer 2 Bad en stort Nee 990
Blesbok/Gemsbok 4 2 Q+2E Ja Dampkoeler /verwarmer 2 Bad en stort Ja 990
Houtkapper 5 2 D+3E Ja Dampkoeler/ verwarmer 1 Stort in bad Nee 900
Kwikkie/       Suikerbekkie 4 2 D+2E Ja Dampkoeler/ verwarmer 2 Bad en stort Ja 990
Docanje 4 2 D+2E Ja Waaiers 1 Stort Nee 880
Hoep-Hoep 5 2 Q+D+E Ja Dampkoeler/ kaggel 2 Stort in bad Ja 900
Bosbok/Waterbok 5 2 D+3E Ja Lugversorg-ers 2 Stort en bad Ja 1000
Visarend 6 2 Q+4E Ja Dampkoeler/ kaggel 2 Bad en stort Ja 1000
Hadeda 6 2 Q+4E Ja Dampkoeler/ kaggel 2 Bad en stort Ja 1000
Kolgans 6 2 Q+4E Ja Dampkoeler/ kaggel 2 Bad en stort Ja 1000
Houthuis 7 2 Q+D+2E Ja Lugversorger 2 Stort en bad Ja 900
Huis Johanna 9 3 2D+5E Ja Lugversorger/ kaggel 2 Stort en bad Ja 375 pp
Meerkat (visvangvlot) 2 Tent 2E     Ablusie – blok Stort en bad   500
Bundu/Safari 2 1 D of 2E   Lugversorger Ablusie – blok Stort en bad Geen 490
Jasmyn 2 1 1D DSTV Lugversorger   Stort Geen 760 (Ontbyt ingesluit )

 

Orania Oewerhotel

Kontakpersone: Esmari
Tel: 053 207 0016
Epos:  navrae@oraniahotel.co.za

Geleë aan die oewer van die Oranjerivier.
10% afslag vir lede van die Orania Beweging

Kamer Pers Kamers Bed DSTV Verkoel / verhit Badk Stort/bad Afdak Tarief pn (Ontbyt ingesluit)
Enkelkamers 1 1 2E of K Ja Lugversorger 1 Stort Nee 715
Dubbelkamers 2 1 2E of K Ja Lugversorger 1 Stort Nee 1150
Familiekamers 4 2 K+2E Ja Lugversorger 1 Stort in bad Nee 1250
Granaat Suite 2 1 D Ja Lugversorger 1 Stort Nee 1150
Kampering, Aan-die-Oewer

Kontakpersone:  Jana / Karin
Tel:  053 207 0118
E-pos: navrae@oewerpark.co.za Save
Webwerf: www.aan-die-oewer.com

Geleë aan die oewer van die Oranjerivier.
10% afslag vir lede van die Orania Beweging

10 Staanplekke met kragpunte:  R240 plus R10 per persoon – maksimum van 6 persone per staanplek
Pensioenarisse – R175 p/n
Dagbesoek
R20 per persoon – kinders onder 2 jaar gratis. Dagbesoek vanaf 8h00 – 18h00

Klipdrift Gastehuis

Kontakpersoon: Jaco Kleynhans
Tel: 0833245631
E-pos: klipdriftgastehuis@gmail.com

Strooibaalgastehuisie op hoewe tussen die bosse sowat 200 meter vanaf die Oranjerivier.

  Pers Kamers Bed DSTV Verkoel / verhit Badk Stort/bad Afdak Tarief pn
Wooneenheid 2 1 K Ja Kaggel en lugversorger 1 Stort Ja 500
Kampering, Rivierpark

Kontakpersone: Pieter Kriel 0828970118 /Jana / Karin 053 207 0118
Geleë aan die oewer van die Oranjerivier, by Plaas Vluytjeskraal-Noord

10% afslag vir lede van die Orania Beweging

18  Staanplekke met kragpunte:  Buite seisoen R180 (2 persone) plus R10 pp ekstra.
Binne seisoen tariewe R200 (2 persone) R10 pp ekstra
Maksimum van 6 persone per staanplek.

Boskamp

Kontakpersoon: Dorie de Klerk
Tel: 083 3881 433
Geleë aan die oewer van die Oranjerivier.

  Pers Kamers Bed DSTV Verkoel / verhit Badk Stort/bad Afdak Tarief pn
Groot Chalet 4 1 D+E+SLB Nee Waaier 1 Bad met buitestort Nee 600 (R50 linnefooi vir 1 nag)
Klein Chalet 4 1 D+2E Nee Lugversorger 1 Bad met buitestort Nee 500 (R50 linnefooi vir 1 nag)
Tentwoning 2 1 D Nee Lugversorger 1 Bad met buitestort Nee 450 (R50 linnefooi vir 1 nag)
Oranje-Sig

Kontakpersoon: Jantoené
Tel: 082 480 7657
E-pos: bespreek@oranjesig.co.za
Web: www.oranjesig.co.za (Bespreek aanlyn)
Geleë  in die Oewerpark

10% afslag vir lede van die Orania Beweging

  Pers Kamers Bed DSTV Verkoel  / verhit Badk Stort/bad Afdak Tarief pn (Ontbyt opsioneel)
De La Ray 6 2 D+2E+SLB Ja Lugversorger 2 Bad en stort Ja 730-1490
Theron 6 2 D+2E+SLB Ja Lugversorger 2 Bad en stort Ja 730-1490
De Wet 6 2 D+2E+SLB Ja Lugversorger 2 Bad en stort Ja 730-1490
Beyers 6 2 D+2E+SLB Ja Lugversorger 2 Bad en stort Ja 730-1490
Juckers Hoff

Kontakpersoon: Magda Opperman
Tel: 083 6001 780
Geleë in Marmerstraat, Orania-Wes.

10% afslag vir lede van die Orania Beweging

  Pers Kamers Bed DSTV Verkoel  / verhit Badk Stort/bad Afdak Tarief pn
Selfsorg eenheid (woonhuis) Dubbelverdieping 6 3 D+2E+4E TV Draagbare verkoeler en waaiers 2 Bad met handstort Ja Op aanvraag
Die Ou Melkplaas

Kontakpersoon: Elise Snyman
Tel: 084 491 1947
Geleë in Diamantlaan naby Aan-die-Oewer.

Kamer Pers Kamers Bed DSTV Verkoel  / verhit Badk Stort/bad Afdak Tarief pn
Gastehuis (Geen kinders onder 12 jaar) 4 2 D of E Nee Waaiers 1 Bad en stort Nee 220 pp
Rotsvas

Kontakpersoon: Tracey van Reenen
Tel: 053 207  0228 of 079 5235 808
E-pos: vreenent@gmail.com    
Geleë te Oranje Eggo, naby die Poskantoor.

  Pers Kamers Bed DSTV Verkoel / verhit Badk Stort/bad Afdak Tarief pn
Wooneenheid 5 2 5E Ja Lugversorger 2 Bad en stort Ja 250 pp (vir meer nagte, prys onderhan-delbaar)
Huis Isabella

Kontakpersoon: Elsabé
Tel: 053 207 0225 of 079 283 0016 / 082 829 4597
Geleë te Orania-Wes, Granaatsteenstraat 90

  Pers Kamers Bed DSTV Verkoel / verhit Badk Stort/bad Afdak Tarief pn
Moderne-Oopplan Selfsorgeenheid 2 1 2E Nee Geen 1 Stort Nee Minimum 2 nagte. Meer dae goedkoper en tariewe op navraag.
Eko Gastehuis

Kontakpersoon: Hennie Pelzer  
Tel: 084 404 1904
E-pos: hendrik.diederde@gmail.com    
Eko Gastehuis is geleë in ‘n pekanneutboord, naby Aan-die-Oewer en die Oranjerivier. 

Kamer Pers Kamers Bed DSTV Verkoel / verhit Badk Stort/bad Afdak Tarief pn (Ontbyt ingesluit)
Wooneenheid 4 2 D en 2E   Waaiers 2 Bad en Stort   300 pp wat deel. R350 enkel.
Olyfpark Selfsorg

Kontakpersoon: Jannie en Rita Roux
Tel: 082 573 4575 of 082 923 3100
E-pos: jannie@lwo.co.za
Olyfpark is geleë naby die Poskantoor, oppad na die Dorpskantoor.

Kamer Pers Kamers Bed DSTV Verkoel / verhit Badk Stort/bad Afdak Tarief pn
Jaspis 4 1 D+1E+SLB Ja Lugverkoeler 1 Bad en Stort Ja 500 vir 2, ekstra persone 100 pp
Orania Bed en Ontbyt

Kontakpersoon: Tertius en Hellouis van Heerden
Tel: 081 839 2094 of 0723678148
E-pos: hellouisevanheerden@gmail.com
Orania Bed en Ontbyt is geleë in Diamantlaan naby die swembad, oppad na die Oewerpark                                                                     
Dierevriendelik

Kamer Pers Kamers Bed DSTV Verkoel / verhit Badk Stort/bad Afdak Tarief pn
Wooneenheid 1 2 1 Q Ja Waaier 1  Stort Nee Prys op aanvraag
Wooneenheid 2 2 1 Q Ja Waaier 1 Stort Nee Prys op aanvraag
Wooneenheid 3 2 1 Q Ja Waaier 1 Stort Nee Prys op aanvraag
Orania Herberg

Kontakpersoon: Mev Julie Clifford
Tel: 053 2070240 of 0846705782
Die Orania Herberg is geleë in Saffierstraat

  Pers Kamers Bed DSTV Verkoel / verhit Badk Stort/bad Afdak Tarief pn
Selfsorg Woonstel 2 2 D en ¾ Ja Mobiele Lugversorger 1  Stort Ja Op aanvraag
* Enkel persoon – R300 pn, beskik ook oor slaapbank vir 3de persoon, R150 pn
Nie-so-plaas

Kontakpersoon: Corianca 076 013 6901
E-pos: coriancahendrika@hotmail.com
Geleë te Granaatsteenstraat, Granaatsteen-Eggo 85. Binne stapafstand van Stokkiesdraai Avontuurpark & Winkelsentrum, die Ou Karooplaas Winkelsentrum en ander besighede.

  Pers Kamers Bed DSTV Verkoel / verhit Badk Stort/bad Afdak Tarief pn
Selfsorg Woonhuis 6 2 2D+2SLB Volle pakket Waaiers / gasverwarmer 1 Bad Ja 700, 2 nagte en meer 650
OppiRantje

Kontakpersoon: Christo Hattingh 083 445 6740
E-pos: christo@simulasie.co.za
Geleë te Olienhoutrylaan 51, naby Poskantoor langs Olyfpark.  Asemrowende uitsig oor die Oranjerivier-vallei

  Pers Kamers Bed DSTV Verkoel / verhit Badk Stort/bad Afdak Tarief pn
Luukse Selfsorg Woonstel 4 2 1D+2E Ja Lugreëlaar/  gasverwarmer 1 Stort Ja vanaf 750
Rolstoelvriendelik    
Adam se Uitspanning

Kontakpersoon: Hester van Zyl 082 560 3889
E-pos: adamuitspanning@gmail.com
Geleë  in die Kambro Ekopark (3 km suid van Orania)
10% afslag vir lede van die Orania Beweging en 10 % afslag op 2 of meer nagte

Pers Kamers Bed DSTV Verkoel / verhit Badk Stort/bad Afdak Tarief pn
Luukse Selfsorg Ossewaens 18+  9 D Geen Warmwatersakke Privaat Stort Nee 900
Ossewaens Persone Kamers Bed/kinder-slaapplek DSTV Verkoel  / verhit Badk Stort/bad Afdak Tarief pn/wa
(Koffie en beskuit word voorsien en ontbyt opsioneel)
Dopper Joris (bruidswa) 2 1 D Geen Warmwatersakke Privaat Stort Nee 900
Coos se ddisselblom 2 + kinders ekstra 1 D+3 matrasse Geen Warmwatersakke Deel Stort Nee 800; kinders vanaf 200
Adelaide se nagmaalwa 2 + kinders ekstra 1 D+3 matrasse Geen Warmwatersakke Deel Stort Nee 800; kinders vanaf 200
KrisJan se Uitkykwa 2 + kinders ekstra 1 D+3 matrasse Geen Warmwatersakke Deel Stort Nee 800; kinders vanaf 200
Attiesewa 2 + kinders ekstra 1 D+3 matrasse Geen Warmwatersakke Deel Stort Nee 800; kinders vanaf 200
Willem Sternberg Bloubloedwa 2 1 D Geen Warmwatersakke verwarmer Privaat Stort Nee 1 000
Nimrod Jagterswa 2 + kinders ekstra 1 D+3 matrasse Geen Warmwatersakke Deel Stort Nee 750; kinders vanaf 200
Bittereinder 2 + kinders ekstra 1 D+3 matrasse Geen Warmwatersakke Deel Stort Nee 800; kinders vanaf 200
Verkykerskop se Bokwa 2 + kinders ekstra 1 D+3 matrasse Geen Warmwatersakke Deel Stort Nee 800; kinders vanaf 200
Vuurmaakhout en matrasse met beddegoed vir kinders word voorsien.    

Idealisme

Om mieliepap te maak, is op die oog af nie moeilik nie; net drie bestanddele: water, sout en mieliemeel. En tog is alle mieliepap nie lekker nie. Klonterigheid (die beginnersprobleem) buite rekening gelaat, is daar eintlik net een ding wat verkeerd kan wees en dis die...

Orania en die K-woord

En dit, dames en here, is hoe mens die publiek om die bos van onkunde lei sodat hulle jou skryfstuk lees. Die K-woord waarna ek verwys, is natuurlik Katalonië. Ek glo vas dat dit baie belangrik is om uit die foute en suksesse van die verlede te leer. Op die oomblik...

Zur Lage der Afrikaaner („Buren“) im neuen Südafrika – eine deutsche Sicht –

Ihre Einladung zu der heutigen Mitgliederversammlung hat mich erfreut, und ich habe sie gerne angenommen. Denn in Deutschland ist das Interesse am so problematischen Geschehen in Südafrika sehr weitgehend abgestorben. Zwar berichtet die „Informationsstelle südliches...

Die situasie van die Afrikaner in die nuwe Suid-Afrika – ‘n Duitse perspektief

(Toespraak gehou tydens die ledevergadering van die Suid-Tiroolse vriendekring van die Afrikaner te Bozen/Suid-Tirole op 27 Augustus 2017). Uit Duits vertaal deur Sebastiaan Biehl   Ek wil u hartlik bedank vir u uitnodiging om die huidige ledevergadering toe te...

Skakerings van Groen 10: Nuttige onkruid

Ek kyk, vanaf ek hier in Orania is, met nuwe oë na onkruid. Ek is besig met komposhope bou en onkruid is al wat op die oomblik vir my die nodige groen materiaal verskaf. Die gras is nog geel en my plante begin nou eers kop bo die grond uitsteek na hulle winterslaap.  ...

Feite oor die e-Ora.

Soos seker meeste ondersteuners intussen weet is Orania besig met ʼn projek om ʼn elektroniese Ora in te stel. Dit maak ons en ons vriende opgewonde, maar het ook al velle, oningeligte kritiek tot gevolg gehad. Voor daar verkeerde persepsies ontstaan moet ons dalk net...

Duitsland: skok-verkiesingsuitslag.

Die verkiesing vir die Duitse parlement het toe in ʼn taamlike aarskudding ontaard. Nog met die aanloop is aanvaar dat dinge op die voorspelbare, vervelige trant sal voortgaan, met mev. Merkel as kansellier van ʼn sentrum-linkse “groot koalisie” uit haar...

Orania en Maslow se piramied van behoeftes

Abraham Maslow was ‘n Amerikaanse sielkundige van Russies-Joodse herkoms wat van 1908-1970 gelewe het. Hy is veral bekend vir die hiërargie of piramiede van menslike behoeftes wat na hom vernoem is. Maslow het ʼn positiewe beeld van menslike behoeftes gehad, wat hom...

Die republiek, republikanisme en die Afrikaner. Deel 2: Die Afrikaner se strewe

Die Afrikaner het vir die grootste deel van sy geskiedenis stroomop geswem. Daar word deur ons vyande beweer dat ons agter die tyd is en in die verkeerde eeu leef. Die trekboere en Voortrekkers is as argaïes beskou met hulle landelike veeherder- en rondtrekleefwyse in...

Skakerings van groen 9: Van boomstomp tot woonstelblok

Nie alles verloop altyd volgens plan nie, al is die plan ook hoe fyn bedink. Ek was baie gretig om ’n sandbad vir my tuinvoëls in te rig en spring toe met sand en hark aan die werk. Ek kies ’n plekkie in die middel van my siertuin. Van daar af sal die voëls maklik by...