Orania Dorpsvlag (poliëster stormvlag)

R150.00

Orania Dorpsvlag – Die Klein Reus staan voor ‘n agtergrond van ‘n blou en ‘n oranje baan, waar hy sy mou oprol om hard te werk. 60x90cm poliëster stormvlag met ‘n soom aan die rugkant om ‘n stok deur te ryg.

20 in voorraad

SKU: AAN001 Kategorie:
0
    0
    Jou Mandjie
    Jou mandjie is leegKeer terug na Winkel