Gesigmasker-Verset!

Gesigmasker-Verset!

R80.00

Orania verset gesigmasker: Mediese-styl masker met Orania vlag.
Maskers is belangrik om die verspreiding van die COVID 19 virus te help voorkom. Die staat sit tans druk op alle Suid-Afrikaners om maskers te dra. Die Kleine Reus is Orania se simbool wat beteken: “Skep jou eie toekoms, self!” Afrikaners sal moet verantwoordelikheid neem vir ons eie toekoms, en die beste manier is deur ons eie werk te doen!
Hierdie masker kom in mediese blou, met die Orania vlag onderaan!

Versendingsbeleid: Laat asseblief 2-3 dae toe vir vervaardiging en 2-4 dae vir aflewering

Spesifikasies:

  • Drielaag
    • Twee katoen
    • Middelste ongeweefde filter
  • Gemaklike rek
  • Pas om jou kop en nie jou ore nie

 

SKU: OBMBEE2-1-1-1 Category: Tag: