Description
Orania verset gesigmasker: Kleine Reus werk self!
Maskers is belangrik om die verspreiding van die COVID 19 virus te help voorkom. Die staat sit tans druk op alle Suid-Afrikaners om maskers te dra. Die Kleine Reus is Orania se simbool wat beteken: “Skep jou eie toekoms, self!” Afrikaners sal moet verantwoordelikheid neem vir ons eie toekoms, en die beste manier is deur ons eie werk te doen!
Kry vandag jou Kleine Reus masker, en wys vir die wêreld jy skep eerder jou eie toekoms as om op die ANC te vertrou!
Reviews
There are no reviews yet.