Gesigmasker-BEE

R80.00

Orania verset gesigmasker
Maskers is belangrik om die verspreiding van die COVID 19 virus te help voorkom. Die staat sit tans druk op alle Suid-Afrikaners om maskers te dra. Die feit dat Afrikaners net goed genoeg is om belasting te betaal maar #TeWitVirHulp is, steek ons dwars in die krop!
Kry vandag jou verset gesigmasker, en wys vir die wêreld wat jy van hierdie beleid dink!

Versendingsbeleid: Laat asseblief 2-3 dae toe vir vervaardiging en 2-4 dae vir aflewering

Spesifikasies:

  • Drielaag
    • Twee katoen
    • Middelste ongeweefde filter
  • Gemaklike rek
  • Pas om jou kop en nie jou ore nie

 

SKU: OBMBEE2-1 Category: Tag:

Description

Orania verset gesigmasker
Maskers is belangrik om die verspreiding van die COVID 19 virus te help voorkom. Die staat sit tans druk op alle Suid-Afrikaners om maskers te dra. Die feit dat Afrikaners net goed genoeg is om belasting te betaal maar #TeWitVirHulp is, steek ons dwars in die krop!
Kry vandag jou verset gesigmasker, en wys vir die wêreld wat jy van hierdie beleid dink!

Versendingsbeleid: Laat asseblief 2-3 dae toe vir vervaardiging en 2-4 dae vir aflewering

 

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Gesigmasker-BEE”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.

4 + 18 =