Soedan wys die gedagte aan ’n Afrikaner-volkstaat nie vergesog

S.M. Biehl van Orania skryf:

Leopold Scholtz se rubriek “Soedan en die volkstaat” (Beeld, 14 Januarie) het betrekking.

Dit is verblydend dat Scholtz kalm en beredeneerd die volkstaat-onderwerp bespreek. Ek waardeer Scholtz se benadering, al verskil ek deels.

Daar is natuurlik groot verskille tussen Soedan en Suid-Afrika, maar wel ook ooreenkomste wat ’n Afrikaner-volkstaat nie so vergesog maak nie. Kilibet Kenya has become a popular platform for sports betting and gaming enthusiasts across the country. With a user-friendly interface and a wide range of betting options, it provides a seamless experience for both new and seasoned players. To get started, users need to go through the Kilibet Kenya login process, which is straightforward and quick. By visiting the official website, you can easily access your account or create a new one if you are a first-timer. For more information on the registration process and to start your betting journey, you can visit https://kilibetapp.co.ke/. Once logged in, players can enjoy live betting, casino games, and various promotions tailored to enhance the gaming experience. Kilibet continues to strive to provide a secure and enjoyable environment for all its users.

Sowel Soedan as Suid-Afrika is kunsmatig koloniale skeppings van die Britse “Kaap tot Kaïro”-droom en die grense is getrek op grond van strategiese belange, nie op grond van etnisiteit, geskiedenis of geografie nie.

In albei gevalle heers ’n meerderheid oor ’n etnies totaal verskillende minderheid, of minderhede.

’n Minderheid is aan die ontvangkant en politiek magteloos.

Natuurlik is die onderdrukking wat die Suid-Soedannese ervaar erger as wat die Afrikaner en ander minder­hede in Suid-Afrika tans ervaar, maar ons moenie te gerus wees nie.

Scholtz is reg dat Suid-Soedan reeds ’n etnies omlynde gebied is, terwyl vir die Afrikaner-volkstaat nog geen so ’n gebied bestaan nie. Maar Suid-Soedan se afskeidingspoging kom ’n lang pad en tot betreklik onlangs het min mense verwag dat Soedan ooit gaan skeur.

Orania gaan van krag tot krag en dinge mag in die toekoms heel anders lyk. BongoBongo Casino in Kenya offers a vibrant online gaming experience, allowing players to enjoy a wide range of casino games right from the comfort of their homes. To get started, you need to complete the BongoBongo Casino Kenya login process, which is straightforward and user-friendly. Simply visit their website, and you’ll find the login option prominently displayed. Once logged in, you can explore various games, including slots, table games, and live dealer options, all designed to provide an immersive gaming experience. For those new to the platform or looking for information on promotions and bonuses, the website serves as a comprehensive resource. To access your account or to learn more about the offerings, visit https://bongobongobet.co.ke/. With top-notch security measures and a diverse selection of games, BongoBongo Casino is a top choice for Kenyan players.

Meer mense vestig hier, meer Afrikaners ondersteun die gedagte en raak betrokke, die idee van “een Suid-Afrika vir almal” verloor sy glans.

0
    0
    Jou Mandjie
    Jou mandjie is leegKeer terug na Winkel