fbpx

16 Junie: Konsentrasiekampdag

 

Tydens die 1899 Boere-oorlog, veroorsaak Lord Kitchener se “verskroeide Aarde” beleid hel op aarde vir die boere.
Plase, huise, landerye, stalle en selfs vee word verbrand in ‘n poging om die Boere se hulpbronne te vernietig.

Die vroue en kinders wat nou haweloos was, was na konsetrasiekampe vervoer. Hier moes hulle met bittermin skuiling teen die natuur, en selfs nog minder kos en water, probeer oorleef.

Hierdie brutale beleid eis die lewens van meer as 22 000 onskuldige vroue en kinders.

Op 16 Junie herdenk Oraniërs Konsentrasiekampdag en bring eer aan hierdie ystervroue en -kinders wat die grootste opoffering gemaak het vir vryheid.

 

Wat herdenk jy op 16 Junie?

"*" indicates required fields

Naam en van:
Wat herdenk jy op 16 Junie?*